Thulana

  • Home
  • About
  • Toe die Amarok besluit hy’s klaar vir die dag

    …die reuk van verbrande rubber en ontnugtering…

    November 2, 2025

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, Living in Africa, Namibia, Strange things, Traveling, Vreemde dinge, Woestynkoors
    4×4, Afrikaans, amarok, blog, Caprivi, Divundu, geodore, growth, holiday, Human Trust, identiteit, Katima Mulilo, life, Mechanic, Namibia, Namibië, self-drive, shebeen, taxi, travel, volkswagen
    Toe die Amarok besluit hy’s klaar vir die dag
  • Kat te huur…

    In Lusaka woon ons net buite die Stad, uit op ‘n plaaspad.  As jy hierlangs noem jy woon op ‘n uitdraaipad vanaf ‘Leopardshill pad’, kan jy sien hoe almal se koppies kliek-kliek. Hulle wonder of jy ‘n perde fanatikus is; hulle wonder of jy padkos moet pak wanneer jy pendel tussen die dorp en huis. …

    January 13, 2020

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, Living in Africa, Strange things, Vreemde dinge, Zambia
    Afrika, Afrikaans, Kat, Katte, Lusaka, Zambië
    Kat te huur…
  • Wag, ekke was nog nie reg nie!

    Hy gaan lê vir die lekkerte in die drom van ons wasgoedmasjien…

    July 4, 2019

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, Living in Africa, Traveling, Vreemde dinge, Zambia
    Afrikaans, Namibië, Swakopmund, Zambië
    Wag, ekke was nog nie reg nie!
  • Waar stof reën slurp

    My oulike vriendin is ‘n konsultant vir ‘n kobalt-myn groep wat explorasie werk doen in die Noorde van Namibië. Almal wat my ken weet ek het daardie Maltees-streep ín my; die ene wat in die mouter spring sodra die wiele draai! Dit is hoe ek myself bevind op ‘n properste ‘road trip’ met haar in…

    January 23, 2019

    Daniël Bezuidenhout

    Living in Africa, Namibia, Strange things, Woestynkoors
    Himba, Kunene Distrik, Modder, Namibia, Namibië, Opuwo, Ovahimba
    Waar stof reën slurp
  • Botterblomme en donkiespore

    Drie weke na sy haar enigste seun begrawe het, sien Ta’ Ewie die vaal donkie op die kalkrand staan en loer vir haar waar sy met ‘n hand vol Botterblomme stadig aanstap na die hoop sand waarop sy blomme gaan neerlê. Sy het gewonder of daar kuiermense by die volk is, en dit hulle trekdier…

    September 13, 2018

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living
    Botterblomme en donkiespore
  • Nee nie ekke nie

    So gister stap hierdie ou in die koffiewinkel in, seker 10minute gelede uit die bed gerol. Hare staan in elke rigting, en gister se baard op sy ken. “Koffie, seblief”, bestel hy by die kelnerin wat verby hom skuif terwyl hy ‘n oop sitplek soek. Ek staar openlik na sy donkerblou T-hemp. Miskien meer direk…

    September 12, 2018

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, Living in Africa, Namibia, Strange things, Vreemde dinge
    Nee nie ekke nie
  • ‘n Vrystater en sy blom

    Dis geen sports om net op die aangewese paadjie te bly stap nie…

    July 16, 2018

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living
    ‘n Vrystater en sy blom
  • Hel ja!

    …die Finne so onbeskaamd vrek oor vleis….

    June 13, 2018

    Daniël Bezuidenhout

    Strange things, Traveling, Vreemde dinge
    Afrikaans, Duitsers, Finland, Finne, Fjord, Google, Helsinki, Namib, Namibië, Rusland, Sauna, Schengen, Visas, Windhoek
    Hel ja!
  • For Fox Sake…

    Ai die Namibmense het darem maar ‘n anner manier van die Rooitaal praat.   Dis nou die bakoor jakkalsies wat dieselfde kleur van die gondpad is, loop hol mos oor die pad sodra jy aankom met die mouter.   Hulle kom orals voor regoor die hele Namibië, eet goggas, knaagdiere, voëtjies, en voëleiers. Hulle weeg…

    May 2, 2018

    Daniël Bezuidenhout

    Living in Africa, Namibia, Strange things, Traveling, Vreemde dinge
    Bakoorjakkals, jakkals
    For Fox Sake…
  • Laat gaat vir Skillie!

      Gister was kamatag SA se Vryheidsdag. Gmmmpfff, hoe vry voel die Republiek se mense agter hoë mure, alarmstelsels, hekwagte, haak-en-steek roldraad en panieknoodknoppies?   Destyds is die SIMS rekenaar speletjie uitgereik, ek het ure lank, vir dae lank stede gebou. Ewentueël was ek as ‘burgermeester’ veilig, totdat my stad se mense my veiligheid as…

    April 28, 2018

    Daniël Bezuidenhout

    Living in Africa, Namibia, Strange things, Vreemde dinge
    Afrikaans, Dingaansdag, Namibia, Namibië, Rekenaar, Seeskilpad, vissermanne, vissersnette, Vryheid, Vryheidsdag
    Laat gaat vir Skillie!
Next Page»
Sonder 'n stingel

Thulana

Tumblr / Instagram / Email

Blog at WordPress.com.

  • Subscribe Subscribed
    • Thulana
    • Join 215 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Thulana
    • Subscribe Subscribed
    • Sign up
    • Log in
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar