Daniël Bezuidenhout
-
Ek verdien my Parlotone maskarastrepies …
In Akkra is daar net ‘n dun doringdraad tussen en ons en die hel. Daars seker warmer plekke, maar Akkra is heel naaste aan die nul-nul lengte en breedte grade. Hier beleef jy sonskyn en ‘n drup humiditeit. Sodra jy aanland op die lughawe weet jy hier kom sports sodra die vliegtuig venstertjies toe-wasem. Dan…
-
Kies nuwe Kaktusdorings …
Mense kom oor jou lewenspad; party as heuning en ander as bye. Sommiges leer jou ‘n lewensles, ander leer jou so ietsie van jouself, die wonderlikes laat herinneringe wat jy koester. Daar is ook dié wat soos kaktusdorings jare kan neem om uit jou gestel te sweer. Van ons wat gelukkig genoeg was om in…
-
Kleinmannetjie sindroom …
My Pa was loshande ‘n witwarm Omie op sy dag. As kind het ek die aller heiligste ontsag vir hom gehad. Hy het net één ernstige reël gehad: Jy vrek eerder maar lieg môg jy nooit vir my Pa nie. Hy sou my kon red vanuit die wreedste tronk as dit moes, maar boeta, jou…
-
Ever seen Skate Soccer?
Last night Ghana qualified by default for the AFCON after Nigeria drew against South Africa. Ghana is celebrating this morning. In a country where the divide between rich and poor grows bigger day-by-day, soccer is the one thing that unites Ghana. It does not matter how much money you have in the bank, the closer…
-
Meng nou saam; goggas en diamante…
Ek reken die vervaardigers van die realiteitsprogram “Come Dine with Me” verdien ‘n Oscar toekenning. Vir dié wat droogbek uitgemis het tot nou; dis wanneer vier wildvreemdes; in vier aande, oor en weer aansit vir ‘n driegang ete by mekaar, aan huis. Hulle streke word op kamera vasgelê en elkeen gradeer vanuit tien punte die gasheer…
-
Volunteers in Afrika…
‘n Rasta-pappie drentel soos ‘n hond op hitte agter hulle aan
-
Daars twee soorte “bitter balle”…
Oplaas is ek en my gesin op vakansie. Kyk Boeta, vir aerie-ry ĺn en óm Afrika gaat jy hóés; so vir dieselfde geldjie in die hand naar huis; fladder ons in grênd styl na Europa! Ná die visa ouens eers góéd met ‘n mens gemors het – moet jy beslis hare op jou tanne hê…
-
Dana Snyman: Die Randfiguur
Originally posted on Blik Dit: Anika Marais, Die Matie, 20 Maart 2013 Dana Snyman se stories het volksbesit geword. Hy kan soos geen ander ’n die spieël voor die Afrikaner hou en hom dwing om weer te kyk. Hy is die volk se gewete. Maar Dana Snyman is hartseer. Hy wroeg oor die liefde, die…
-
Ek ken ‘n tweegatjakkals op ‘n myl…
http://www.timeslive.co.za/entertainment/2014/10/28/blacks-were-the-architects-of-apartheid-hofmeyr Ek is heel gemaklik in my witvel, dankie. Party sluk nou hulle kleintongetjies in, dis reg, ons móét met trots kan praat van witmense en mý witvel en mý witgevoelens. Dis nié rasisties nie, rasisme is; om jouself of jou volk of tradisie as superieur te vergelyk met ‘n ander ene sin. Sestig jaar…







