Daniël Bezuidenhout
-
‘n Muntflip om Huis–huis te speel.
In ‘n eetplek, sit ek ‘n huilmammie en haar twee kleuters en beloer. Mammie snik in die foon en Ousus sit grootoog en omkyk wie stap by die ingang in en uit. Kleinsus pluk koponderstebô haar pop se geelplastiek hare uit. Heimlik wonder ek of sy ‘n bokspophuis het, en of sy ook huis-huis kan…
-
Ebola freaks out the uninformed
Click on Playlist top left corner —> select the second Video…. Russell Howard really tells it the way it is! Click to subscribe to his posts TODAY. At least he does not make fun of the actual disease but he definitely takes the uninformed apart. Let me state that at this very moment in time we…
-
Dans, Lag, Drink – ons hou begrafnis!
Twee dinge in die lewe wat ‘n defnitief is; is belasting sál jy betaal en dood sál jy. Tydens jou besoek of verblyf in Ghana sal jy beslis met ‘n begrafnis te doen kry. Dood hierso is GRÓÓT besigheid. Koerante en nuuslesers en 24-voet advertensie borde lig jou in: iemand (Kleur Foto daarby) het beswyk…
-
Die kleur van vraag en aanbod is GEEL…
Geel houers is ‘n teken dat een of ander oorbetaalde politieke vark aangejaag het.
-
African Traditions are all Different
Ghana is a country with more than a thousand Chiefs, Princes, Princesses, Kings and Queens. They are traditional African Royalty; adorned with beautiful clothing and jewellery. Nothing else can leave you in genuine awe like attending an authentic royal wedding or burial. That is when you realise African traditions are as old as the mountains…
-
Heidi was op en die hele wereld het gaan staan…
Ha ha ha, oor einste Heidi het ek my seerste pakslae gekry en nooit leer klavierspeel nie! Sien ek moes as kind klavierlesse neem by ‘n nare tannie met so optrek-kam stywe bolla. Sy was gek oor haar liniaal en kon baie akuraat my vingerkneukels raak-raps. Elke keer as ek moes klas toe gaan, het…
-
Water– Accra se grootste vriend en vyand…
Water– Accra se grootste vriend en vyand… Hier in Akkra is ‘n algemende sêding WAWA. Dit vertaal in Engels nét so lekker soos in Afrikaans: Wes Afrika Wen Alweer. Inwoners van Akkra praat drifting oor water in diesefde trant as oor rugby. Sien hiersó moet jy water koop vanaf watertenkerverskaffers. Die lokale stadsraadmanne het die…
-
Ek is ‘n belofte aan ‘n sterwende man
Hoe kan ‘n “sonder die stingel gebore” met mansname geseën word? Op my tyd het ek self al ‘n vroumens Pieter, Peet, Jake’s en Ossewania ontmoet. Sekerlik het die oorlogtyd en konsentrasiekampe die oumense na uiterste naamgee gedryf. Destyds, in die maerjare van die neëntien-sestigs op Standerton, het ek ook my aardige naam gedêps. Ontbyt…
-
As jou kompas se punt skuif.
‘n Mede Suid-Afrikaner vertel my, hulle is nou na twee jaar, kláár met kontrakwerk in Afrika – vir áltyd. In enkele dae, vertrek hulle na die Ooste. Volgens haar sal sy níks van Accra mis nie. Ek gooi my geoefende oogrol. Sy besef nog nie hóé Accra aan jou grille skuur nie. Elke plek wat…
-
Some are born Nomads
Coping as an expat in a strange country is sometimes more difficult than it sounds. Just as newly weds need some time to adjust in a new marriage, the same applies to you and a different country. Should you be in a high demanding job that requires you operate at full speed as soon as you…









