Daniël Bezuidenhout
-
UNITED STATES: Dallas nurse speaks out about ebola care
I state again: Educate yourself and inform the rest around you a.s.a.p.
-
Do not avert your gaze
If you knew that a bomb was about to go off, surely you would do anything in your power to stop it. Taking into account the human loss and your own safety. The next six weeks are of vital importance. Currently we are sitting on a time bomb. All of us know about it, but…
-
Géén Kiekies nie….Sierra Leone
Alhoewel ek die skriffel nou eers plaas, was hierdie besoek in April 2014. ‘n Paar maande voordat die Ebola ding ontplof het… Wie sou nou kon raai – ons vlug na Freetown (Sierra Leone) is so te sê net Afrikaans. Vaal vellies, kortbroeke met die Ons-kán-kamp-K-way-blertsie op die baadjie en ‘n koue biertjie in…
-
So Hop-hop oor Afrika
Net verlede week spoor ‘n langlaas skoolvriendin my op met vandagse elektroniese sosiale-media foefies. Haar boodskap lui ons tweetjies moet gaan koffie drink in die Ooste van Pretoria, (my tuisdorp) en effe opvang om die spasie van 28 jaar in te kleur. My eerste gedagte is dat sy pas geskei is en mylpale of skatte…


