Expat Living
-
Toe die Amarok besluit hy’s klaar vir die dag
…die reuk van verbrande rubber en ontnugtering…
-
Kat te huur…
In Lusaka woon ons net buite die Stad, uit op ‘n plaaspad. As jy hierlangs noem jy woon op ‘n uitdraaipad vanaf ‘Leopardshill pad’, kan jy sien hoe almal se koppies kliek-kliek. Hulle wonder of jy ‘n perde fanatikus is; hulle wonder of jy padkos moet pak wanneer jy pendel tussen die dorp en huis. …
-
Wag, ekke was nog nie reg nie!
Hy gaan lê vir die lekkerte in die drom van ons wasgoedmasjien…
-
Botterblomme en donkiespore
Drie weke na sy haar enigste seun begrawe het, sien Ta’ Ewie die vaal donkie op die kalkrand staan en loer vir haar waar sy met ‘n hand vol Botterblomme stadig aanstap na die hoop sand waarop sy blomme gaan neerlê. Sy het gewonder of daar kuiermense by die volk is, en dit hulle trekdier…
-
Nee nie ekke nie
So gister stap hierdie ou in die koffiewinkel in, seker 10minute gelede uit die bed gerol. Hare staan in elke rigting, en gister se baard op sy ken. “Koffie, seblief”, bestel hy by die kelnerin wat verby hom skuif terwyl hy ‘n oop sitplek soek. Ek staar openlik na sy donkerblou T-hemp. Miskien meer direk…
-
‘n Vrystater en sy blom
Dis geen sports om net op die aangewese paadjie te bly stap nie…
-
Die Soet en Suur van Ghana
roep Namibië soos Jakkals laataand na sy maat…
-
Hand na tand
…die plant uit te pluk as vorm van genade dood.
-
BATANATS
Orals in Namibië is informele padstalletjies. Dis seker maar net ‘n Afrika ding, en ek voel dik aangedaan om iemand eerstehands te ondersteun en die middelman uit te sny. Mis my mense en my land… en batanats!
-
Sing vir ‘n houtpop
…loer ek skelmpies hoe lyk husse met lang ore








