Expat Living
-
Blinde liefde en trou-brille
Op skool in Pretoria het ‘n kranige rugbyspeler vanaf die Landbouskool annerkant Brits my knieë lam gehad. Naweke en vakansie tye het hy in Pretoria by sy eie Pa kom kuier en dan kon jy die wit van my Ma se oë van vêr raakkyk. Daardie Landbou-seun het na-skool by die polisiemag aangesluit, maar hy…
-
Houdini die Hoender
Klara lyk nie vanoggend baie vars met kringe om die oë en skouers wat effe verlep hang. Ek vra versigtig uit oor die kind, hy’s gelukkig by die skool maar Houdini het weer sy aller beste gelewer. Haar sewejarige is eers ná Aspoestertjietyd bed toe want die Houdini-hoender het in ‘n geut opgekruip, kop…
-
GPS of Jesus?
Hande en voete sweef soos afgekapte liggamsdele …
-
Lewe na ‘n taxirit
‘n mede passasier het my ‘n lewendige hoender aangegee
-
Wys my jou kiekies…
..slawe handel kastele..
-
Krismis Kersies in Rum…
… sonder sneeu en sonder koorsteen Krismis te vier …
-
2016 Waar lees jy lekker? Thulana se keuse
Baie dankie Toortsie vir die raaklees, en benoeming! Hierdie is ‘n blogspeletjie wat ten doel het om ons blogs, verkieslike Afrikaanse blogs, ‘n bietjie blootstelling te gee. Hoe dit werk: Dis totaal vrywillig. Jy hoef net deel te neem as jy regtig wil. Dit sal baie lekker wees as jy deelneem. Word jy benoem?…
-
Ghana Lap op ‘n Boksie
Hier in Akkra is mos by tye heeltemal te veel tyd op hande. Ek het destyds by ‘n vriendin gaan kuier wat my geleer het om boksies te bou vanuit plat karton, en met bont Ghanalap oor te trek. My man reis gereeld vir besigheid, en dan spring ek aan die werk en maak boksies. …
-
Skoenmaker, waar’s jou skoene?
Elke dag sien ek dieselfde ou Omie sy ambag en beoefen onder die boom, in die straat waar-in ek woon. Die boom is intussen afgesaag om plek te maak vir ontwikkeling. Nou sit die Oompie op die sypaadjie struik se koelte. Elke dag, sit hy gedweë daar, behalwe Sondae. Sy naam is Atta. Atta is…
-
Winkel in die boom…
… soos ‘n by na ‘n blom …









