Expat Living
-
Die Duiwel met ‘n troffel in die hand …
die Duiwel verskyn aan mens v in die vorm van ‘n slimgatbouer met ‘n troffel in die hand…
-
‘n Blom moet weer blom…
Elke dag is nie Krismis nie. Daar moet die eenvoudige vaal grys dae wees sodat ons die rêrige spesiale dae kan onthou. As alle dae wa-wa-whoom was, was ek sekerlik in die malhuis! Miskien raak ek dan soos kindertjies wat oormoeg vaak is, mislik en opgeskeep met myself. Vandag gaan een van my vriendinne…
-
Opgeneuk en aan die sing
As niemand my sien nie sing ek al sy liedjies kliphard..
-
Hou jou bêk…
Swakopmund se Oujaarsdag 2015 – kom daar ‘n man aan met hierdie T-hemp en saamkuier. Ek moet erken, ek is defnitief skuldig aan twee! Heeldag se stoepsittery is amper te min, en afhangende van wie die grappies vertel is nommer drie ook my sonde. Miskien as ek eerlik is – eien ek ook die middelste…
-
Oop-oog en spoegbek
Wanneer hulle nie eet nie, drink hulle…
-
Wurg die kuiken dood
Miskien moet die kuiken eerder gewurg word…
-
23 photos to show why you should never visit Ghana
23 photos to show why you should never, ever, visit Ghana. 1. The sunsets aren’t worth watching 2. The beaches are awful 3. The tourist attractions will make you yawn 4. The wildlife i… Source: 23 photos to show why you should never visit Ghana
-
Haas-en-hond
Ek is nooit toegesluit met niemand nie – so my kans op vernoeming is zero.
-
Oupa Vrystaat en Kakkerlak…
My Oupa se sweep het agter die deur aan ‘n hakkie gehang. Een dik en een dun punt het die vloer so kieliestreep getrek wanneer die deur toeswaai. Almal het geweet Oupa se sweep-swiep was vinniger as slangpik en harder as geweerskootklap. Die dorp en Kerkraad het in fluisterstemme geskinder van Oupa wat vir…
-
Die tydglas drup uit…
Niemand sal die bokstertkind hier kom soek nie








