Expat Living
-
Mielies
Click here to translate this: Copy and paste In deelname van Share Your World 2016 #14–Die uitdaging is in Engels maar ek dop die ding om in Afrikaans. Onthou hierdie is ‘n kamma wêreld so die antwoorde weërspieël nie noodwendig my realiteit nie… Sou jy iemand kon huur om jou te help, sou dit wees…
-
Luiaard gaan na die mier
Luiaard gaan na die mier
-
Wat is op jou kassie?
In opdrag van Scrapydo: Week 12 – Slaapkamers Boekwinkels en biblioteke se reuk toor met my. Miskien is dit die mot in my want ek word vasgevang om in dowwe sirkels, in sag lig, my draaie deur hulle te drentel. So kom ek eendag af, op ‘n koffietafel boek vol kiekies wat op mense se bedkassies…
-
Oefening
Die geheim was om te bly oefen…totdat ek dit kon regkry.
-
Marsmannetjies op die brein
..my verbeelding is maar beknop …
-
Tuisdorp- noú of voorheen of eendag?
In opdrag van Toeka-tokkel no 6: tuisdorp Wanneer mense my vra waar’s kom ek vandaan, vra ek eerder “noú of voorheen of eendag?” My Ma sê ek’s op Evander in die hospitaal gebore, toe hulle nog op Standerton op ‘n familieplaas, Beginsel gewoon het. Dept. van Binnelandse sake het my onlangs ‘n volledige…
-
Stokstyf…
Ek byt my onderlip tot ek bloed proe…
-
Vanselfsprekend
Originally posted on Sketchyanecdotes: Is ‘n ding wat ‘n mens in hier in Wes Afrika in die moeilikheid kan laat beland. Vanselfsprekend is dit dat almal by ‘n rooi verkeerslig stilhou. Nie hier nie. Hier beteken ‘n rooi verkeerslig dat motorfietsryers so effens stadiger ry, dalk in die middel van die kruising vir ‘n sekonde…
-
‘n Bier, tien uur – in die tuin…
Hy voer eenvoudig van die beste seleksie Duitse biere in, en bedien dit met egte sauerkraut en bratwürst.
-
Kekkelbek is tjoepstil.
Baie daarvan het ons reeds gehad, maaar goete soos wolsokkies en lang-ou-omie onderklere het ek nie gehad nie.








