Expat Living
-
My hart lê in twee plekke …
Gister sit ek en werk deur ‘n paar fotos van ons onlangse tuisbesoek. Ek is tuis in my Akkra huis en my kat Misca is verheug oor my terugkoms. Maar my ander huis wag in Windhoek en daar sit my mal maltees heeltyd by die deur en wag vir my terugkoms. Party mense het geen…
-
Lipstiek en stof
As jy jou lyf salamander in ‘n wintersonnetjie gehou het, sal jy ergerlik raak as iemand in jou sonnetjie kom staan. In die Noord- en Suidpool is daardie wegraak van die sonnetjie drasties erger. Soos die wêreld aankarring op sy skewe aksel, is daar duisternis vir meer as negentig dae. Daai mense se skrefie oë…
-
Tyd vir Kommapunt
Lank tyd terug het ‘n baie slim gryskop Omie my vertel, mense het so nou en dan kommapunte nodig. Doeityd het ek gedink die Gryskoppie was reeds oor die kop geslaan met sy kenz-stepie. Oor die jare bly die woorde knoei in my gedagtes; los ek weer so effe dat die idee weer uitrys. Akkra…
-
Dank die Vader vir Internet Katties…
My man is dankbaar vir die internet. Dit is die EEN ding in ons huis wat hy seker maak NOOIT in ons huis uithardloop nie. (Wyse man wat met die hand vir my uitgesoek is…) As ons internet leeggetap is, verkrummel my ‘normaal’-geen net daar en dan. Daarsonder sou ek serkerlik ‘n grillerige ou-tannie wees…
-
Koffie pomp in my are…
Almal van ons het al hierdie smaak vir sy eie soort koffie. In Starbucks, met ‘n mondvol kaneel in die plastiekkoppie proe ek, en besef hoe sleg koffie kan wees. Daarna was ek lekker vies vir myself omdat ek soeveel geghoes het vir sulke slegtekoffie. Outyd het my Ma kondensmelk koffie in ‘n fles ingepak wanneer…
-
Hoekom vier Christene Kersfees, terwyl die vroeë Christene dit nie gedoen het nie?
Originally posted on Reisiger: Ek het ‘n paar versoeke ontvang om weer die “blogpost” oor kersfees te plaas. Daarom sit ek weer die “post” van my op. Mag dit jou help om met vrymoedigheid Kersfees as ‘n jubel en liefdesfees te vier ! Hoekom Kersfees? Aanvanklik het Christene slegs Sondae as fees gevier. Die Opstandingfees…
-
Ek verdien my Parlotone maskarastrepies …
In Akkra is daar net ‘n dun doringdraad tussen en ons en die hel. Daars seker warmer plekke, maar Akkra is heel naaste aan die nul-nul lengte en breedte grade. Hier beleef jy sonskyn en ‘n drup humiditeit. Sodra jy aanland op die lughawe weet jy hier kom sports sodra die vliegtuig venstertjies toe-wasem. Dan…
-
Kleinmannetjie sindroom …
My Pa was loshande ‘n witwarm Omie op sy dag. As kind het ek die aller heiligste ontsag vir hom gehad. Hy het net één ernstige reël gehad: Jy vrek eerder maar lieg môg jy nooit vir my Pa nie. Hy sou my kon red vanuit die wreedste tronk as dit moes, maar boeta, jou…
-
Ever seen Skate Soccer?
Last night Ghana qualified by default for the AFCON after Nigeria drew against South Africa. Ghana is celebrating this morning. In a country where the divide between rich and poor grows bigger day-by-day, soccer is the one thing that unites Ghana. It does not matter how much money you have in the bank, the closer…







