Oumense se dinge
-
Stokstyf…
Ek byt my onderlip tot ek bloed proe…
-
Vakansie – varsgebakte brood vir jou siel…
Wat ‘n gemors van ‘n vakansie!
-
Pannekoek vanaf Tsumeb…
Mens ken nie jou paadjie nie, maar hy’s vir jou uitgelê met ‘n lang slimplan.
-
Daai ‘wesselien’…
Die weer is aan die verander en my Vrystaat-man vra ek moet ‘n room in die winkels gaan soek vir sy elmboë en droë vel. “Maar nie daai ‘wesselien’ stront nie.” Dis blykbaar nie geskik vir manne wat staan en piepie nie. “Ni-vee-a” is veilig, solank dit geen sweempie van parfuum te bespeur het nie,…
-
‘n Mieliestronk om mee te krap
Ag nee, die kamatigge slimmes het nou die pot misgesit! Ek lees dat die wet in RSA goedgekeur is dat kinders tussen twaalf en vyftien wettiglik met mekaar kan seks hê. Voorheen was dit verkragting van ‘n minderjarige. Die ouderdoms verskil moet net nie meer as driejaar wees nie…wie dink hierdie stront uit? Kan ‘n…
-
Oumense wat jou ‘inprop’…
Hier langs my, hang ‘n verlepte tiener in in die bank van KFC; sy kop hang onder neon-kleurige bobbel oorfone – dis nie ingeprop nie want die punt hang op die teëlvloer. Die kind kan enige oomblik smelt in sy stoel, en afglip tot ‘n bondel wasgoed op die vloer. Sy oë staar maar sien…
-
Negentien en twee
Trou is nie perdekoop nie, maar as jy Ghanees is, betaal jy vir die perdekar ook. ‘n Vrou kan sewe-en-dertig wees, met ‘n kroos van vier, voordat sy haarself einde te laas voor die kansel bevind. Huweliksmaats word soms deur families gekies, as jy gelukkig is, word jy darem geken in die saak. Hier in…
-
WYK…SATAN!!!!!!!!
Deur Rina Stadler Op sy stil streng manier het my oupa Tjoekies onwetend n groot rol in my lewe gespeel. Tjoekies…..nie omdat hy in die tronk was nie, maar in sy jonger dae n masjinis. Vandag dink ek met soveet teerheid en liefde aan oupa. Oupa met sy snyerspak,wit hemp,bypassende das,Drakes skoene,sambreel en bol hoed. Oupa…
-
Fluisters in Akkra se Banksale
Na gisternag se tropiese heelnag-deur reënbui, is die humiditeit dik om my. Die sonnetjie trek stoom uit die nat teer, waar ek voor die ATM staan en wag. “Bliep”-net een Ghananese-boorling vlak voor my besig met die ATM. Die ATM spoeg ‘n kwitansie uit en die jongman voor my sê beleefd “Dankie”! Miskien is die…
-
Duur Katkoop
Outyd in my Ouma kombuis, het sy ‘n wysheid kwytgeraak terwyl ons ertjies sit en uitdop. Vandag deel ek dit sonder die nodige ertjie-uitdop-proses. Sy vertel; moet nooit ooit ‘n klein katjie verniet aanvaar van iemand nie. Al betaal jy nét vyf sent, betaal tog net ietsie alvorens daai kat jou nog op die ou…









