South Africans
-
Grootmens-skoene
Die dag het gekom dat ek eendag my eie oë uitvee en daar sit ek met ‘n man en my eie twee kinders. “Goeie gom!”, om my kinders groot te kry was ‘n 18-jaar gebedssaak. Soos vele ander het dit so bekoorlik gelyk om tog net groot te wil wees. Daar was dae wat…
-
Krismis Kersies in Rum…
… sonder sneeu en sonder koorsteen Krismis te vier …
-
‘n Bier, tien uur – in die tuin…
Hy voer eenvoudig van die beste seleksie Duitse biere in, en bedien dit met egte sauerkraut en bratwürst.
-
‘n Mieliestronk om mee te krap
Ag nee, die kamatigge slimmes het nou die pot misgesit! Ek lees dat die wet in RSA goedgekeur is dat kinders tussen twaalf en vyftien wettiglik met mekaar kan seks hê. Voorheen was dit verkragting van ‘n minderjarige. Die ouderdoms verskil moet net nie meer as driejaar wees nie…wie dink hierdie stront uit? Kan ‘n…
-
Demmit-polisterien is belangrike goeters!
Hier in Ghana is my man soos elke ander ou wat werk toe gaan, druk besig. Hy is in vergaderings en gedurig weg met aller belangrike sakereise na vreemde plekke. ‘n Blink nuwerwetse streeppak Mr. Juppie besoek Akkra. By ‘n besigheidsete vertel hy hoe erg besig is hy en sy dokters vroutjie. Uit so misterieuse…
-
Tien-jaar se reën
Vir dae reeds reën dit onophoudellik- gemiddeld vyf ure se reën per dag. Die groot tien-jaar-se-reën is hier. Elke tien-jaar reën dit hier in Akkra, soveel so; dat mense vir ‘n dekade later vir hulle kinders daarvan vertel. In die loop van ‘n paar dae is die totale reënval meer as twee jaar se gesamentlike…
-
Silverkoppies vier Kersfees met hannevashou.
Een daggie voor Kersfees, maar vandag vier die Duitsers van Windhoek hulle Kersfees. In ‘n supermarkkoffiewinkel wyl ek my tyd totdat my kind klaarmaak met sy werkery. Darem net halfdag vandag. Besig soos ‘n miernes is Windhoek net ‘n klein dorpie. Dis een lewendige TV-sepie, diedselfde mense oor en oor, ander plek, dieselfde plek,…
-
Oumense se slegte oë…
Hier in ons huis se nok, bondel ‘n swerm bye en trek in. Hulle is hoog op en pla niemand nie. Ek sit vir ure en kyk na al die bedrywigheid. Laatmiddag sien ek klomp dooie bye op die grond lê onder die nok waar hulle nog bondel. Snaakse swartlyf bytjies, sonder daardie bekende dik…
-
Ek verdien my Parlotone maskarastrepies …
In Akkra is daar net ‘n dun doringdraad tussen en ons en die hel. Daars seker warmer plekke, maar Akkra is heel naaste aan die nul-nul lengte en breedte grade. Hier beleef jy sonskyn en ‘n drup humiditeit. Sodra jy aanland op die lughawe weet jy hier kom sports sodra die vliegtuig venstertjies toe-wasem. Dan…









