Strange things
-
Veldblom leen ‘n blaadjie
Vanoggend voel ek minder roos en meer veldblommetjie. Net na nege en dis reeds 32 grade selsius, hierdie hitte smelt my grimering en maak dans walms op mouters se bakwerk. Hierdie über moutertjie se lugversorger is lankal kapoet en die vensters hang halfmas oop. In slak verkeer kan ek rustig terugsit en die bont spul…
-
Voorvaders, skud wakker!
Gansvel-in-die-nek en hand-oor-die-mond…
-
Manne van anderse vere
(** fotos vanaf internet afgelaai) Groot is my verbasing toe ‘n wild vreede man die deur voor my ooppluk en beduie ek moet instap. Ek is nie verbaas oor sy gelante gebaar nie, maar dis ‘n dames poeierkamer in ‘n inkopiesentrum, en ek vermy openbare badkamers soos griep inspuitings. In Akkra moet mens die ongeskrewe…
-
Houdini die Hoender
Klara lyk nie vanoggend baie vars met kringe om die oë en skouers wat effe verlep hang. Ek vra versigtig uit oor die kind, hy’s gelukkig by die skool maar Houdini het weer sy aller beste gelewer. Haar sewejarige is eers ná Aspoestertjietyd bed toe want die Houdini-hoender het in ‘n geut opgekruip, kop…
-
GPS of Jesus?
Hande en voete sweef soos afgekapte liggamsdele …
-
Lewe na ‘n taxirit
‘n mede passasier het my ‘n lewendige hoender aangegee
-
Wys my jou kiekies…
..slawe handel kastele..
-
Winkel in die boom…
… soos ‘n by na ‘n blom …
-
Die Duiwel met ‘n troffel in die hand …
die Duiwel verskyn aan mens v in die vorm van ‘n slimgatbouer met ‘n troffel in die hand…
-
Hou jou bêk…
Swakopmund se Oujaarsdag 2015 – kom daar ‘n man aan met hierdie T-hemp en saamkuier. Ek moet erken, ek is defnitief skuldig aan twee! Heeldag se stoepsittery is amper te min, en afhangende van wie die grappies vertel is nommer drie ook my sonde. Miskien as ek eerlik is – eien ek ook die middelste…









