Strange things
-
Oop-oog en spoegbek
Wanneer hulle nie eet nie, drink hulle…
-
‘n Nama se plan…
Slaat en stoot soos ek wil maar daai ore bly te lank en my donkies wil nie kop laat sak of deurstap nie!
-
‘n Wêreld besaai met vreemde mense…
Kaalgat besig om goggas te eet…
-
Soen – heuning of seekat …
Smaak my ‘n nat slang glip oor my pênsvelle.
-
Film Resensie: An Infinite Scream
Elkeen van ons wat soos ‘n volstruis met sy kop in die sand staan, en vertrou die regering sal na al jou belange omsien, moet ‘n slag staan en wonder hoe goed dit uitgewerk het vir die Boesmans.
-
Nuwejaarsvoornemes…
Voordat my uurglas uitloop, moet ek nog baie beleef en sien en doen.
-
Pannekoek vanaf Tsumeb…
Mens ken nie jou paadjie nie, maar hy’s vir jou uitgelê met ‘n lang slimplan.
-
Kaalgat op straat
Nuwe tegnologie klap Ghana, elke dag nog, bloedneus. Hier is te veel goedkoop mouters en te min paaie. Van die verkeersligte is kamatig op sonkragpanele gesit, maar die splinternuwe LED’s hang verlep en blind in die bloedige son. Sonkrag is hier, maar die tegnici is nie. Orals is tekens van padwerke wat half klaar is.…
-
Daai ‘wesselien’…
Die weer is aan die verander en my Vrystaat-man vra ek moet ‘n room in die winkels gaan soek vir sy elmboë en droë vel. “Maar nie daai ‘wesselien’ stront nie.” Dis blykbaar nie geskik vir manne wat staan en piepie nie. “Ni-vee-a” is veilig, solank dit geen sweempie van parfuum te bespeur het nie,…
-
Mode grille, en poeding-walletjies…
Volgens I Scrap skriffel ek hierdie week oor mode(s) In Akkra sien jy gou as iemand nuut aanland. Hulle wikkel ongemaklik in satyn, poliëster, chiffon klere wat soos kondome aan hulle lywe vasplak. Nuwelinge staan uit soos ‘n paal bô water- soveel so, dat die lokale mense verwys na nuwelinge as “Johnny just come”. Binne ‘n…









