Traveling
-
Toe die Amarok besluit hy’s klaar vir die dag
…die reuk van verbrande rubber en ontnugtering…
-
Wag, ekke was nog nie reg nie!
Hy gaan lê vir die lekkerte in die drom van ons wasgoedmasjien…
-
For Fox Sake…
Ai die Namibmense het darem maar ‘n anner manier van die Rooitaal praat. Dis nou die bakoor jakkalsies wat dieselfde kleur van die gondpad is, loop hol mos oor die pad sodra jy aankom met die mouter. Hulle kom orals voor regoor die hele Namibië, eet goggas, knaagdiere, voëtjies, en voëleiers. Hulle weeg…
-
Die Soet en Suur van Ghana
roep Namibië soos Jakkals laataand na sy maat…
-
Veldblom leen ‘n blaadjie
Vanoggend voel ek minder roos en meer veldblommetjie. Net na nege en dis reeds 32 grade selsius, hierdie hitte smelt my grimering en maak dans walms op mouters se bakwerk. Hierdie über moutertjie se lugversorger is lankal kapoet en die vensters hang halfmas oop. In slak verkeer kan ek rustig terugsit en die bont spul…
-
Ek vat my Groen Mamba op ‘n uitstappie
…die nonsêns wat uit daai vuilbekkies borrel is dreinwaardig…
-
Grootmens-skoene
Die dag het gekom dat ek eendag my eie oë uitvee en daar sit ek met ‘n man en my eie twee kinders. “Goeie gom!”, om my kinders groot te kry was ‘n 18-jaar gebedssaak. Soos vele ander het dit so bekoorlik gelyk om tog net groot te wil wees. Daar was dae wat…
-
Manne van anderse vere
(** fotos vanaf internet afgelaai) Groot is my verbasing toe ‘n wild vreede man die deur voor my ooppluk en beduie ek moet instap. Ek is nie verbaas oor sy gelante gebaar nie, maar dis ‘n dames poeierkamer in ‘n inkopiesentrum, en ek vermy openbare badkamers soos griep inspuitings. In Akkra moet mens die ongeskrewe…
-
GPS of Jesus?
Hande en voete sweef soos afgekapte liggamsdele …









