Accra
-
Winkel in die boom…
… soos ‘n by na ‘n blom …
-
Die Duiwel met ‘n troffel in die hand …
die Duiwel verskyn aan mens v in die vorm van ‘n slimgatbouer met ‘n troffel in die hand…
-
Wurg die kuiken dood
Miskien moet die kuiken eerder gewurg word…
-
Wat is op jou kassie?
In opdrag van Scrapydo: Week 12 – Slaapkamers Boekwinkels en biblioteke se reuk toor met my. Miskien is dit die mot in my want ek word vasgevang om in dowwe sirkels, in sag lig, my draaie deur hulle te drentel. So kom ek eendag af, op ‘n koffietafel boek vol kiekies wat op mense se bedkassies…
-
Tuisdorp- noú of voorheen of eendag?
In opdrag van Toeka-tokkel no 6: tuisdorp Wanneer mense my vra waar’s kom ek vandaan, vra ek eerder “noú of voorheen of eendag?” My Ma sê ek’s op Evander in die hospitaal gebore, toe hulle nog op Standerton op ‘n familieplaas, Beginsel gewoon het. Dept. van Binnelandse sake het my onlangs ‘n volledige…
-
Stokstyf…
Ek byt my onderlip tot ek bloed proe…
-
Kaalgat op straat
Nuwe tegnologie klap Ghana, elke dag nog, bloedneus. Hier is te veel goedkoop mouters en te min paaie. Van die verkeersligte is kamatig op sonkragpanele gesit, maar die splinternuwe LED’s hang verlep en blind in die bloedige son. Sonkrag is hier, maar die tegnici is nie. Orals is tekens van padwerke wat half klaar is.…
-
Ek slaat jou vrek!
https://scrapydo2.wordpress.com/2015/10/14/toeka-tokkel-no-43-badtydwater/ …oor water Ons oorleef ons derde kontrak in Akkra, en vier jaar in Ghana het weer verby geglip. Hierdie plek is ‘n miernes van bedrywigheid. Daar woon immers vier miljoen mense in dieselfde stad as ek! Tans is hier is ‘n nuwe intrekker vanaf Holland in Akkra, ek is ougat en wys haar so…
-
Vêr plekke, vreemde bekendes …
Al ooit gewonder hoekom nuwe getroudes op wittebrood ‘weggaan’ na ‘n vreemde plek? Dis sodat hulle vreemde grille na vore kan kom en die huwelik se gestryery in alle erns kan beginner! Akkra het sy eie versameling van mense wat heeltemal buite karakter optree. Swembad chloorpille kan jy maar afdruk, maar dis ‘n kwessie van…
-
Yak…yak…yak
Hier in Akkra het almal ‘n opinie oor als. Vergeet van sin maak – die een wat ‘n onderwerp die meeste kan uittorring is voor die handliggend die een wat ‘die meeste daarvan weet’! Daar’s rooimiere in my holle. Ek weet net nie meer, hoe om te fake dat ek luister nie. Sy kop wieg…









