Accra
-
African Traditions are all Different
Ghana is a country with more than a thousand Chiefs, Princes, Princesses, Kings and Queens. They are traditional African Royalty; adorned with beautiful clothing and jewellery. Nothing else can leave you in genuine awe like attending an authentic royal wedding or burial. That is when you realise African traditions are as old as the mountains…
-
Water– Accra se grootste vriend en vyand…
Water– Accra se grootste vriend en vyand… Hier in Akkra is ‘n algemende sêding WAWA. Dit vertaal in Engels nét so lekker soos in Afrikaans: Wes Afrika Wen Alweer. Inwoners van Akkra praat drifting oor water in diesefde trant as oor rugby. Sien hiersó moet jy water koop vanaf watertenkerverskaffers. Die lokale stadsraadmanne het die…
-
As jou kompas se punt skuif.
‘n Mede Suid-Afrikaner vertel my, hulle is nou na twee jaar, kláár met kontrakwerk in Afrika – vir áltyd. In enkele dae, vertrek hulle na die Ooste. Volgens haar sal sy níks van Accra mis nie. Ek gooi my geoefende oogrol. Sy besef nog nie hóé Accra aan jou grille skuur nie. Elke plek wat…
-
So Hop-hop oor Afrika
Net verlede week spoor ‘n langlaas skoolvriendin my op met vandagse elektroniese sosiale-media foefies. Haar boodskap lui ons tweetjies moet gaan koffie drink in die Ooste van Pretoria, (my tuisdorp) en effe opvang om die spasie van 28 jaar in te kleur. My eerste gedagte is dat sy pas geskei is en mylpale of skatte…



