Afrika
-
Kat te huur…
In Lusaka woon ons net buite die Stad, uit op ‘n plaaspad. As jy hierlangs noem jy woon op ‘n uitdraaipad vanaf ‘Leopardshill pad’, kan jy sien hoe almal se koppies kliek-kliek. Hulle wonder of jy ‘n perde fanatikus is; hulle wonder of jy padkos moet pak wanneer jy pendel tussen die dorp en huis. …
-
Sing vir ‘n houtpop
…loer ek skelmpies hoe lyk husse met lang ore
-
Swiets vir Krismis
Tumi voel haar boude word lewendig opgevreet deur ‘n nes vol rooimiere. Twee ure se stilsit maak so met haar spykerskerp boudjies. Sy ruik haar uitpeuloog tante sweet, sien haar swaar asemhaal, en skuifel weer in die harde plêstiek kerkstoel. ‘n Sakdoek of handwaaier help effens teen die sweet, maar haar tante rol haar wit-oog-kyk…
-
Die Duiwel met ‘n troffel in die hand …
die Duiwel verskyn aan mens v in die vorm van ‘n slimgatbouer met ‘n troffel in die hand…
-
Haas-en-hond
Ek is nooit toegesluit met niemand nie – so my kans op vernoeming is zero.
-
Nuwejaarsvoornemes…
Voordat my uurglas uitloop, moet ek nog baie beleef en sien en doen.




