Afrikaans
-
Krismis Kersies in Rum…
… sonder sneeu en sonder koorsteen Krismis te vier …
-
Ghana Lap op ‘n Boksie
Hier in Akkra is mos by tye heeltemal te veel tyd op hande. Ek het destyds by ‘n vriendin gaan kuier wat my geleer het om boksies te bou vanuit plat karton, en met bont Ghanalap oor te trek. My man reis gereeld vir besigheid, en dan spring ek aan die werk en maak boksies. …
-
Winkel in die boom…
… soos ‘n by na ‘n blom …
-
Die Duiwel met ‘n troffel in die hand …
die Duiwel verskyn aan mens v in die vorm van ‘n slimgatbouer met ‘n troffel in die hand…
-
Hou jou bêk…
Swakopmund se Oujaarsdag 2015 – kom daar ‘n man aan met hierdie T-hemp en saamkuier. Ek moet erken, ek is defnitief skuldig aan twee! Heeldag se stoepsittery is amper te min, en afhangende van wie die grappies vertel is nommer drie ook my sonde. Miskien as ek eerlik is – eien ek ook die middelste…
-
Oop-oog en spoegbek
Wanneer hulle nie eet nie, drink hulle…
-
Wurg die kuiken dood
Miskien moet die kuiken eerder gewurg word…
-
‘n Nama se plan…
Slaat en stoot soos ek wil maar daai ore bly te lank en my donkies wil nie kop laat sak of deurstap nie!
-
Haas-en-hond
Ek is nooit toegesluit met niemand nie – so my kans op vernoeming is zero.
-
Oupa Vrystaat en Kakkerlak…
My Oupa se sweep het agter die deur aan ‘n hakkie gehang. Een dik en een dun punt het die vloer so kieliestreep getrek wanneer die deur toeswaai. Almal het geweet Oupa se sweep-swiep was vinniger as slangpik en harder as geweerskootklap. Die dorp en Kerkraad het in fluisterstemme geskinder van Oupa wat vir…









