Boeremense
-
Silverkoppies vier Kersfees met hannevashou.
Een daggie voor Kersfees, maar vandag vier die Duitsers van Windhoek hulle Kersfees. In ‘n supermarkkoffiewinkel wyl ek my tyd totdat my kind klaarmaak met sy werkery. Darem net halfdag vandag. Besig soos ‘n miernes is Windhoek net ‘n klein dorpie. Dis een lewendige TV-sepie, diedselfde mense oor en oor, ander plek, dieselfde plek,…
-
Oumense se slegte oë…
Hier in ons huis se nok, bondel ‘n swerm bye en trek in. Hulle is hoog op en pla niemand nie. Ek sit vir ure en kyk na al die bedrywigheid. Laatmiddag sien ek klomp dooie bye op die grond lê onder die nok waar hulle nog bondel. Snaakse swartlyf bytjies, sonder daardie bekende dik…
-
Kleinmannetjie sindroom …
My Pa was loshande ‘n witwarm Omie op sy dag. As kind het ek die aller heiligste ontsag vir hom gehad. Hy het net één ernstige reël gehad: Jy vrek eerder maar lieg môg jy nooit vir my Pa nie. Hy sou my kon red vanuit die wreedste tronk as dit moes, maar boeta, jou…
-
Water– Accra se grootste vriend en vyand…
Water– Accra se grootste vriend en vyand… Hier in Akkra is ‘n algemende sêding WAWA. Dit vertaal in Engels nét so lekker soos in Afrikaans: Wes Afrika Wen Alweer. Inwoners van Akkra praat drifting oor water in diesefde trant as oor rugby. Sien hiersó moet jy water koop vanaf watertenkerverskaffers. Die lokale stadsraadmanne het die…



