Kiekies
-
Kekkelbek is tjoepstil.
Baie daarvan het ons reeds gehad, maaar goete soos wolsokkies en lang-ou-omie onderklere het ek nie gehad nie.
-
Vakansie – varsgebakte brood vir jou siel…
Wat ‘n gemors van ‘n vakansie!
-
Wys my jou ore…
Oumense weet hoe om goeters op te gaar. Toenterjare werk ek agter ‘n toonbank in die Britse paspoort afdeling in Akkra. Nou sien, Ghana was mos ook ‘n Britse Kolonie, en daai tyd het hulle honderde-der-duisende Wes-Afrika boorlinge geleerdheid gegee in Britanje. Heeltemal gratis en verniet. Hulle het mekaar gevind, oor die water, kinners by…
-
Negentien en twee
Trou is nie perdekoop nie, maar as jy Ghanees is, betaal jy vir die perdekar ook. ‘n Vrou kan sewe-en-dertig wees, met ‘n kroos van vier, voordat sy haarself einde te laas voor die kansel bevind. Huweliksmaats word soms deur families gekies, as jy gelukkig is, word jy darem geken in die saak. Hier in…



