lisensie
-
Gee pad, of vat pad, los net daai foun!
elke week ‘n ander tema van Toeka-Tokkel: Hierdie week gaat oor Bestuur Op skool het ek my onverwags bevind in die debat-klub. Natuurlik was dit als die Afrikaanse juffrou se skuld dat ek tussen die klomp ‘nerds’ beland het. Daai juffroutjie het eendag besluit ek het ‘n anderste mening toe ek protesteer oor al daai…
