Namibië
-
Toe die Amarok besluit hy’s klaar vir die dag
…die reuk van verbrande rubber en ontnugtering…
-
Wag, ekke was nog nie reg nie!
Hy gaan lê vir die lekkerte in die drom van ons wasgoedmasjien…
-
Waar stof reën slurp
My oulike vriendin is ‘n konsultant vir ‘n kobalt-myn groep wat explorasie werk doen in die Noorde van Namibië. Almal wat my ken weet ek het daardie Maltees-streep ín my; die ene wat in die mouter spring sodra die wiele draai! Dit is hoe ek myself bevind op ‘n properste ‘road trip’ met haar in…
-
Laat gaat vir Skillie!
Gister was kamatag SA se Vryheidsdag. Gmmmpfff, hoe vry voel die Republiek se mense agter hoë mure, alarmstelsels, hekwagte, haak-en-steek roldraad en panieknoodknoppies? Destyds is die SIMS rekenaar speletjie uitgereik, ek het ure lank, vir dae lank stede gebou. Ewentueël was ek as ‘burgermeester’ veilig, totdat my stad se mense my veiligheid as…
-
Bont lap en baie talent
My vriendin Emsie nooi my op die ingewing saam na Swakopmund se COSDEF sentrum. Wanneer mens Swakop inry vanaf ons binneland se kant, dan kan jy dié plek nie misry nie. Een enorme bont stapel van geboue toring trots asof dit stof van die woestyn afgeskud het en gemaak staan is. Emsie is reeds…
-
Die Soet en Suur van Ghana
roep Namibië soos Jakkals laataand na sy maat…
-
Haas-en-hond
Ek is nooit toegesluit met niemand nie – so my kans op vernoeming is zero.
-
Film Resensie: An Infinite Scream
Elkeen van ons wat soos ‘n volstruis met sy kop in die sand staan, en vertrou die regering sal na al jou belange omsien, moet ‘n slag staan en wonder hoe goed dit uitgewerk het vir die Boesmans.
-
Tien-jaar se reën
Vir dae reeds reën dit onophoudellik- gemiddeld vyf ure se reën per dag. Die groot tien-jaar-se-reën is hier. Elke tien-jaar reën dit hier in Akkra, soveel so; dat mense vir ‘n dekade later vir hulle kinders daarvan vertel. In die loop van ‘n paar dae is die totale reënval meer as twee jaar se gesamentlike…









