parfuum
-
Manne van anderse vere
(** fotos vanaf internet afgelaai) Groot is my verbasing toe ‘n wild vreede man die deur voor my ooppluk en beduie ek moet instap. Ek is nie verbaas oor sy gelante gebaar nie, maar dis ‘n dames poeierkamer in ‘n inkopiesentrum, en ek vermy openbare badkamers soos griep inspuitings. In Akkra moet mens die ongeskrewe…
-
Wat is op jou kassie?
In opdrag van Scrapydo: Week 12 – Slaapkamers Boekwinkels en biblioteke se reuk toor met my. Miskien is dit die mot in my want ek word vasgevang om in dowwe sirkels, in sag lig, my draaie deur hulle te drentel. So kom ek eendag af, op ‘n koffietafel boek vol kiekies wat op mense se bedkassies…

