Pretoria
-
Opgeneuk en aan die sing
As niemand my sien nie sing ek al sy liedjies kliphard..
-
Tuisdorp- noú of voorheen of eendag?
In opdrag van Toeka-tokkel no 6: tuisdorp Wanneer mense my vra waar’s kom ek vandaan, vra ek eerder “noú of voorheen of eendag?” My Ma sê ek’s op Evander in die hospitaal gebore, toe hulle nog op Standerton op ‘n familieplaas, Beginsel gewoon het. Dept. van Binnelandse sake het my onlangs ‘n volledige…
-
Negentien en twee
Trou is nie perdekoop nie, maar as jy Ghanees is, betaal jy vir die perdekar ook. ‘n Vrou kan sewe-en-dertig wees, met ‘n kroos van vier, voordat sy haarself einde te laas voor die kansel bevind. Huweliksmaats word soms deur families gekies, as jy gelukkig is, word jy darem geken in die saak. Hier in…


