Standerton
-
Tuisdorp- noú of voorheen of eendag?
In opdrag van Toeka-tokkel no 6: tuisdorp Wanneer mense my vra waar’s kom ek vandaan, vra ek eerder “noú of voorheen of eendag?” My Ma sê ek’s op Evander in die hospitaal gebore, toe hulle nog op Standerton op ‘n familieplaas, Beginsel gewoon het. Dept. van Binnelandse sake het my onlangs ‘n volledige…
-
Ek is ‘n belofte aan ‘n sterwende man
Hoe kan ‘n “sonder die stingel gebore” met mansname geseën word? Op my tyd het ek self al ‘n vroumens Pieter, Peet, Jake’s en Ossewania ontmoet. Sekerlik het die oorlogtyd en konsentrasiekampe die oumense na uiterste naamgee gedryf. Destyds, in die maerjare van die neëntien-sestigs op Standerton, het ek ook my aardige naam gedêps. Ontbyt…

