Swem
-
Manne van anderse vere
(** fotos vanaf internet afgelaai) Groot is my verbasing toe ‘n wild vreede man die deur voor my ooppluk en beduie ek moet instap. Ek is nie verbaas oor sy gelante gebaar nie, maar dis ‘n dames poeierkamer in ‘n inkopiesentrum, en ek vermy openbare badkamers soos griep inspuitings. In Akkra moet mens die ongeskrewe…
-
See Piranhas
Soos die kraai vlieg, is ons net vier kilometer vanaf die see, waar ons in Akkra woon. Dis te vêr om die branders se breek te luister en die seebries te ruik, maar naby genoeg om eetgerei in die laai te roes. Sleutels wat in kasdeur of deurslotte gelos word, roes rotsvas in ‘n ommesientjie.…

