Water
-
Hulle eet muskiete…
Haar stemtoon het gewissel tussen skril en die druis van ‘n muskiet
-
Tien-jaar se reën
Vir dae reeds reën dit onophoudellik- gemiddeld vyf ure se reën per dag. Die groot tien-jaar-se-reën is hier. Elke tien-jaar reën dit hier in Akkra, soveel so; dat mense vir ‘n dekade later vir hulle kinders daarvan vertel. In die loop van ‘n paar dae is die totale reënval meer as twee jaar se gesamentlike…
-
Water– Accra se grootste vriend en vyand…
Water– Accra se grootste vriend en vyand… Hier in Akkra is ‘n algemende sêding WAWA. Dit vertaal in Engels nét so lekker soos in Afrikaans: Wes Afrika Wen Alweer. Inwoners van Akkra praat drifting oor water in diesefde trant as oor rugby. Sien hiersó moet jy water koop vanaf watertenkerverskaffers. Die lokale stadsraadmanne het die…


