Elke nou en dan vind mens goud wat rondlê…
Daar is ‘n groep mense in Lusaka wat op die oog af defnitief anders as die gemiddelde mens voorkom. Hulle maak goete van karton en papier, wat hulle tydsaam aanmekaar spoeg en plak. Sien hier .
Verstommend die mense wat minder bekwaam is wat ander wat helemaal nié bekwaam is; help. Hier in Lusaka het ek nou iets gevind om my van die strate af te hou. Ek ontwerp vir hulle patrone of soos my oorle Ouma dir sou stel, ‘n “shabloom” dan bou hulle die oulike goete, gee dit terug vit my, en dan verf ek dit. Hulle verkoop dit my lokale markte, en só betaal hulleself ‘n piep salaris.

Koei Stoel – Regs voor 
Koei Stoel – Agter 
Koei Stoel – Links voor 
Blou Skaap, Links voor 
Blou Skaap, Regs voor 
Blou Skaap, agter 
Varkie – Stoel, Links voor 
Varkie – Stoel, Regs voor 
Varkie – Stoel, agter

Skaap-Tema Regs Voor 
Skaap-Tema Voor 
Skaap-Tema Agter

Leave a comment