9 responses to “23 photos to show why you should never visit Ghana”

  1. Ja het self in Sentraal Afrika, die Kongos geleef en gewerk met Rwanda en Burundi langs die kant ingegooi, was vir 5 jaar, daarna vir 10 jaar betrokke deur my werk in AU (destyds die OAE) wyd in Afrika gewerk en gereis. Ek stem Afrika is so, vergewe die woord “kak”, ek ek voel siels geroepe om ons vasteland as ‘n toerisme plesier van groot genot te promifeer – Ghana, Ethiopië, Zambia, en ‘n horde ander ten spyte van konflik situasies wat ek beleef het, bv ‘n golf spel gekanseleer in Rwanda toe die mortiere the naby gekom het.

    Like

    1. Afrika is nie vir sussies nie. Ek verwonder my in die mooiste groen en sonsondergange om my

      Like

  2. Pragtige foto’s op daardie tong-in-die-kies-blog!😀

    Liked by 1 person

  3. monicahaddad01 Avatar
    monicahaddad01

    Wow slat dit my tussen my twee oe!

    Liked by 1 person

  4. My mond het oopgehang totdat ek so halfpad deur besef het daai ou se tong is netjies opgerol in si kies! Pragtige fotos.

    Liked by 1 person

    1. Dankie Hester, ons moet soms verby dir lekik vuil en stink kyk

      Liked by 1 person

  5. Ten spyte van al daai slegte dele van Ghana, dink ek tog dat ek maar moet gaan kuier. Hahahaha

    Liked by 1 person

Leave a comment