23 photos to show why you should never, ever, visit Ghana. 1. The sunsets aren’t worth watching 2. The beaches are awful 3. The tourist attractions will make you yawn 4. The wildlife i…
9 responses to “23 photos to show why you should never visit Ghana”
-
Ja het self in Sentraal Afrika, die Kongos geleef en gewerk met Rwanda en Burundi langs die kant ingegooi, was vir 5 jaar, daarna vir 10 jaar betrokke deur my werk in AU (destyds die OAE) wyd in Afrika gewerk en gereis. Ek stem Afrika is so, vergewe die woord “kak”, ek ek voel siels geroepe om ons vasteland as ‘n toerisme plesier van groot genot te promifeer – Ghana, Ethiopië, Zambia, en ‘n horde ander ten spyte van konflik situasies wat ek beleef het, bv ‘n golf spel gekanseleer in Rwanda toe die mortiere the naby gekom het.
LikeLike
-
Afrika is nie vir sussies nie. Ek verwonder my in die mooiste groen en sonsondergange om my
LikeLike
-
-
-
-
-
Ha ha ha
LikeLike
-
Leave a reply to perdebytjie Cancel reply