Swakopmund se Oujaarsdag 2015 – kom daar ‘n man aan met hierdie T-hemp en saamkuier.
Ek moet erken, ek is defnitief skuldig aan twee! Heeldag se stoepsittery is amper te min, en afhangende van wie die grappies vertel is nommer drie ook my sonde.
Miskien as ek eerlik is – eien ek ook die middelste lastigheid. Wanneer die kinders saam op vakansie is – bedel ek heeldag koffie…

Leave a comment