Hou jou bêk…


Swakopmund se Oujaarsdag 2015 – kom daar ‘n man aan met hierdie T-hemp en saamkuier.

Ek moet erken, ek is defnitief skuldig aan twee!  Heeldag se stoepsittery is amper te min, en afhangende van wie die grappies vertel is nommer drie ook my sonde.

Miskien as ek eerlik is – eien ek ook die middelste lastigheid.  Wanneer die kinders saam op vakansie is – bedel ek heeldag koffie…

 

 

5 responses to “Hou jou bêk…”

  1. Ag wat, dis net tussen vriende 🙂

    Liked by 2 people

  2. Dis hoekom ek ‘n beach bum is en nie met ‘n Porsche ry nie, jy weet? Jou Ma-se-rati klink net soveel beter. Ek vloek ook nie. Verbalisering in F-majeur is na alles ‘n kunsvorm met artikulasie as medium. Nou kan ek koffie kry asb…..

    Liked by 1 person

  3. Hehehhe wonder hoekom glo ek daar min van!

    Like

  4. Leuk T-shirt ….

    Vriendelijke groet,

    Like

Leave a reply to AWETHENTIQ Cancel reply