For Fox Sake…


Ai die Namibmense het darem maar ‘n anner manier van die Rooitaal praat.

 

Dis nou die bakoor jakkalsies wat dieselfde kleur van die gondpad is, loop hol mos oor die pad sodra jy aankom met die mouter.

 

Hulle kom orals voor regoor die hele Namibië, eet goggas, knaagdiere, voëtjies, en voëleiers.

Screen Shot 2018-04-28 at 11.19.04
Skaam sagte diertjies

Hulle weeg net so 5kg weeg, bedrywing saans,  mens sien die kleintjies nog minder.

 

Te lekker om die eiesoortige padborde raak te sien!

 

Lees hierso my anderdag se jakkals en kuiken storie

9 responses to “For Fox Sake…”

  1. Jy sal nou maak dat ek elke keer as ek daardie kwaai uitdrukking hoor, gaan glimlag!

    Liked by 3 people

    1. My Pa het daai woord gebruik as al sy geduld op was- dan het ons geweet… staan wyd. Nou lief ek die woord van voor af!

      Liked by 3 people

  2. Dis ‘n lekka local uitdrukking daai. Wat wed ek jou dit word ‘n nuwe sêding onder die bloggers? Ek het nou sommer weer gaan lag vir die kuiken/saad/jakkals storie ook.

    Liked by 2 people

    1. Dankie Hester, ek self kan net nie ophou giggel daaroor nie.

      Liked by 2 people

  3. Wonder ek nou of mens so ñ padteken iewers in die hande kan kry… Kan heel handig te pas kom.☺

    Liked by 2 people

    1. Hier is ‘n oulike printer op die dorp, is seker hulle kan só ene print…

      Liked by 2 people

  4. Eers glimlag mens oor die snaaksigheid, en dan besef jy dis eintlik n ernstige saak!

    Liked by 2 people

Leave a reply to Daniël Bezuidenhout Cancel reply