Nee nie ekke nie


So gister stap hierdie ou in die koffiewinkel in, seker 10minute gelede uit die bed gerol. Hare staan in elke rigting, en gister se baard op sy ken.

“Koffie, seblief”, bestel hy by die kelnerin wat verby hom skuif terwyl hy ‘n oop sitplek soek.

Ek staar openlik na sy donkerblou T-hemp. Miskien meer direk na die woorde wat duidelik leesbaar is oor sy bors.

Ek bars kliphard uit van die lag en almal òm my volg my blik en lag saam.

Duidelik het hy ‘n goeie sin van humor!

Beslis nie ‘n t-hemp wat ek ooit wil dra nie- maar party dae weet ek presies hoe hy voel!

9 responses to “Nee nie ekke nie”

  1. Prachtverhaal , pracht shirt

    Vrolijke groet,

    Like

    1. Baie goeie sin vir humor het die man. Thulana ek gaan die foto by jou steel? Moet dit met my maters deel!

      Like

  2. Duidelik het hy baie selfvertroue en ‘n goeie humorsin.Ook nie vir my nie, dankie!

    Liked by 1 person

  3. Ag, ek sal so een neem, dankie. Veral as ek my bloedsuier dae tref, dan sal ieder en elk ñ draai om my stap.☺

    Like

  4. My bloedsuier-dae is die dae wat ek voel asof al my bloed uit my lyf getap is, en daar net geen krag of lus vir die lewe oor is nie.

    Like

  5. En (“skuus, Lou) kyk net hoe mooi poseer hy!

    Like

Leave a comment