About

This is an example of a page. Unlike posts, which are displayed on your blog’s front page in the order they’re published, pages are better suited for more timeless content that you want to be easily accessible, like your About or Contact information. Click the Edit link to make changes to this page or add another page.

11 responses to “About”

  1. Spokie sny spoor Avatar
    Spokie sny spoor

    Hou van jou skryfstukkies. Skryf baie oulik!

    Like

    1. Dankie vir die raaklees. Ek waardeer.

      Like

  2. Sjoe, voel ek nou geërd dat jy my ou blog goed genoeg vind om te volg. Baie dankie. Ek is mal oor jou skryfstukke, dit lees almal soos stories, en teken so mooi prentjie. Jyt n ware talent. Inspirerend.

    Liked by 1 person

    1. Dankie – ek lees als in Afrikaans waarop ek my hande kan sit. Hou sommer baie van die woorde wat jy gebruik…selfs in die naam Lukraakvas…einste mooi woord

      Like

      1. Dankie dankie, jy wat so skulder met woorde. het gehoop eendag is daar iemand wat die pret agter Lukraakvars sal verstaan. en hier is jy haha.

        Liked by 1 person

  3. Hi Daniel! Lekker om jou hier in die blog-ruimte weer te ontmoet! Ek het nie geweet julle is Ghana toe, en geniet om deur jou n bietjie meer van die plek en jou ondervindinge daar te hoor! En ook lekker om ‘n bietjie Afrikaans te lees, ek bly mos nou in Duitsland en soms mis ek die taal baie. So ek sien uit om jou blog te volg! Groete

    Liked by 1 person

    1. Hi Imke, ek sou jou enigerplek in die wêreld raakspot, jou ‘canvass’ is stunning. Ons fladder ms maar so ront-en-bont oor Afrika, en ek moet maar gaan waar my man se werk hom heen stuur. Ons is reeds 4 jaar weer in Ghana, maar ons verlang so erg na Windhoek. Ek gaan toevallig deur Frankfurt vlieg op Vrydagaand. My dogter vlieg vanaf Windhoek – nodig jy iets van Nam?

      Like

  4. Hi Daniel, thanks for liking my Namibia post. Seems like we have a love of that country in common. I too am dreaming of returning. I’m envious of your “hoppings all over Africa”. Cheers

    Liked by 1 person

    1. Thanks Caroline. I do hope that you find a way to return someday 🙂

      Like

  5. Je schrijft niet meer?

    Geen inspiratie?

    Gaat het wel goed je met jou?

    Vredelievende groet,

    Like

    1. Hi Rob, nee ek sal weer skryf, was net besig om te spin. Dankie vir die belangstelling en nota Groenis Uit die Namib

      Like

Leave a reply to Rob Alberts Cancel reply