Skip to content

Thulana

  • Home
  • About
  • ‘n Muntflip om Huis–huis te speel.

    In ‘n eetplek, sit ek ‘n huilmammie en haar twee kleuters en beloer. Mammie snik in die foon en Ousus sit grootoog en omkyk wie stap by die ingang in en uit. Kleinsus pluk koponderstebô haar pop se geelplastiek hare uit. Heimlik wonder ek of sy ‘n bokspophuis het, en of sy ook huis-huis kan…

    November 4, 2014

    Daniël Bezuidenhout

    Oumense se dinge
    Afrikaans, Huis, kinders, lekkertyd, speel
    ‘n Muntflip om Huis–huis te speel.
  • Ebola freaks out the uninformed

    Click on Playlist top left corner —> select the second Video…. Russell Howard really tells it the way it is! Click to subscribe to his posts TODAY. At least he does not make fun of the actual disease but he definitely takes the uninformed apart. Let me state that at this very moment in time we…

    November 4, 2014

    Daniël Bezuidenhout

    Ebola, Expat Living, Ghana, Living in Africa
    Accra, Ebola, Guinea, Liberia, Sierra Leone, West Africa
    Ebola freaks out the uninformed
  • Dans, Lag, Drink – ons hou begrafnis!

    Twee dinge in die lewe wat ‘n defnitief is; is belasting sál jy betaal en dood sál jy. Tydens jou besoek of verblyf in Ghana sal jy beslis met ‘n begrafnis te doen kry. Dood hierso is GRÓÓT besigheid. Koerante en nuuslesers en 24-voet advertensie borde lig jou in: iemand (Kleur Foto daarby) het beswyk…

    October 31, 2014

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living
    Dans, Lag, Drink – ons hou begrafnis!
  • Die kleur van vraag en aanbod is GEEL…

    Geel houers is ‘n teken dat een of ander oorbetaalde politieke vark aangejaag het.

    October 28, 2014

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, Ghana, Living in Africa
    Accra, Afrikaans, Brandstof, Expat, Fuel, President
    Die kleur van vraag en aanbod is GEEL…
  • African Traditions are all Different

    Ghana is a country with more than a thousand Chiefs, Princes, Princesses, Kings and Queens. They are traditional African Royalty; adorned with beautiful clothing and jewellery. Nothing else can leave you in genuine awe like attending an authentic royal wedding or burial. That is when you realise African traditions are as old as the mountains…

    October 27, 2014

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, Living in Africa
    Accra, Africa, Culture, Expat, family, Ghana, tradition, West Africa
    African Traditions are all Different
  • Heidi was op en die hele wereld het gaan staan…

    Ha ha ha, oor einste Heidi het ek my seerste pakslae gekry en nooit leer klavierspeel nie! Sien ek moes as kind klavierlesse neem by ‘n nare tannie met so optrek-kam stywe bolla. Sy was gek oor haar liniaal en kon baie akuraat my vingerkneukels raak-raps. Elke keer as ek moes klas toe gaan, het…

    October 26, 2014

    Daniël Bezuidenhout

    Oumense se dinge
    Afrikaans, Heidie, Klavier
    Heidi was op en die hele wereld het gaan staan…
  • Water– Accra se grootste vriend en vyand…

    Water– Accra se grootste vriend en vyand… Hier in Akkra is ‘n algemende sêding WAWA. Dit vertaal in Engels nét so lekker soos in Afrikaans: Wes Afrika Wen Alweer. Inwoners van Akkra praat drifting oor water in diesefde trant as oor rugby. Sien hiersó moet jy water koop vanaf watertenkerverskaffers. Die lokale stadsraadmanne het die…

    October 26, 2014

    Daniël Bezuidenhout

    Living in Africa
    Accra, Bier, Boeremense, drinkwater, Oorstromings, reenwater, Water, watertenks, WAWA, whiskey
    Water– Accra se grootste vriend en vyand…
  • Ek is ‘n belofte aan ‘n sterwende man

    Hoe kan ‘n “sonder die stingel gebore” met mansname geseën word? Op my tyd het ek self al ‘n vroumens Pieter, Peet, Jake’s en Ossewania ontmoet.  Sekerlik het die oorlogtyd en konsentrasiekampe die oumense na uiterste naamgee gedryf.  Destyds, in die maerjare van die neëntien-sestigs op Standerton, het ek ook my aardige naam gedêps. Ontbyt…

    October 24, 2014

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, Living in Africa, Oumense se dinge, Strange things
    Afrikaans, Basters, Bynaam, Dood, geboorte, Moeder, naam, oorlog, Oupa, Rehboth, Spot, Standerton, Suidwes, vrou
    Ek is ‘n belofte aan ‘n sterwende man
  • As jou kompas se punt skuif.

     ‘n Mede Suid-Afrikaner vertel my, hulle is nou na twee jaar, kláár met kontrakwerk in Afrika – vir áltyd. In enkele dae, vertrek hulle na die Ooste. Volgens haar sal sy níks van Accra mis nie. Ek gooi my geoefende oogrol. Sy besef nog nie hóé Accra aan jou grille skuur nie. Elke plek wat…

    October 21, 2014

    Daniël Bezuidenhout

    Uncategorized
    Accra, Afrikaans, Beskuit, Biltong, Diensplig, Eiers, Expat, Grappies, Hartsnaar, Huis, Kapings, Nuus, Weermag, Wifi
    As jou kompas se punt skuif.
  • Some are born Nomads

    Coping as an expat in a strange country is sometimes more difficult than it sounds.  Just as newly weds need some time to adjust in a new marriage, the same applies to you and a different country. Should you be in a high demanding job that requires you operate at full speed as soon as you…

    October 20, 2014

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living
    colleagues, Country, Expat, family, friends, Marriage, Nomad, parents, Pets, Spouse
    Some are born Nomads
«Previous Page Next Page»
Sonder 'n stingel

Thulana

Tumblr / Instagram / Email

Blog at WordPress.com.

  • Subscribe Subscribed
    • Thulana
    • Join 215 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Thulana
    • Subscribe Subscribed
    • Sign up
    • Log in
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar