Skip to content

Thulana

  • Home
  • About
  • Ek verdien my Parlotone maskarastrepies …

    In Akkra is daar net ‘n dun doringdraad tussen en ons en die hel. Daars seker warmer plekke, maar Akkra is heel naaste aan die nul-nul lengte en breedte grade. Hier beleef jy sonskyn en ‘n drup humiditeit.   Sodra jy aanland op die lughawe weet jy hier kom sports sodra die vliegtuig venstertjies toe-wasem. Dan…

    November 23, 2014

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, South Africans
    Accra, Afrikaans, Body shots, Smelt, Spietkops, Warm
    Ek verdien my Parlotone maskarastrepies …
  • Kies nuwe Kaktusdorings …

    Mense kom oor jou lewenspad; party as heuning en ander as bye. Sommiges leer jou ‘n lewensles, ander leer jou so ietsie van jouself, die wonderlikes laat herinneringe wat jy koester. Daar is ook dié wat soos kaktusdorings jare kan neem om uit jou gestel te sweer. Van ons wat gelukkig genoeg was om in…

    November 21, 2014

    Daniël Bezuidenhout

    Oumense se dinge
    Afrikaans, Egskeiding, Hartseer, Huwelik, Kompas, Kopdokters, Moeder
    Kies nuwe Kaktusdorings …
  • Kleinmannetjie sindroom …

    My Pa was loshande ‘n witwarm Omie op sy dag. As kind het ek die aller heiligste ontsag vir hom gehad. Hy het net één ernstige reël gehad: Jy vrek eerder maar lieg môg jy nooit vir my Pa nie. Hy sou my kon red vanuit die wreedste tronk as dit moes, maar boeta, jou…

    November 21, 2014

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living
    Afrikaans, Boeremense, Pa, slim-Piet
    Kleinmannetjie sindroom …
  • Ever seen Skate Soccer?

    Last night Ghana qualified by default for the AFCON after Nigeria drew against South Africa.  Ghana is celebrating this morning. In a country where the divide between rich and poor grows bigger day-by-day, soccer is the one thing that unites Ghana.  It does not matter how much money you have in the bank, the closer…

    November 20, 2014

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, Ghana, Living in Africa
    Accra, Africa, Country, Ghana, Handicap, Soccer
  • Karma het nie ‘n spyskaart nie…

    My loskop kinders is oornag uit Ghana terug na Namibië om verder te gaan studeer; nou sit ek en die leë-nes sindroom en inwag. Niks dêrgliks het verander nie. Daars beslis meer lekkernye in die yskas en die stroom van tieners deur ons voordeur het oornag opgedroog. Ons verdryf die gekke stilte met onse-tyd musiek…

    November 14, 2014

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, Living in Africa, South Africans
    Africa, Afrikaans, asynskyter, Culture, East Africa, Karma, Stone town, Zanzibar
    Karma het nie ‘n spyskaart nie…
  • Meng nou saam; goggas en diamante…

    Ek reken die vervaardigers van die realiteitsprogram “Come Dine with Me” verdien ‘n Oscar toekenning. Vir dié wat droogbek uitgemis het tot nou; dis wanneer vier wildvreemdes; in vier aande, oor en weer aansit vir ‘n driegang ete by mekaar, aan huis. Hulle streke word op kamera vasgelê en elkeen gradeer vanuit tien punte die gasheer…

    November 13, 2014

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, Living in Africa, South Africans, Strange things
    Afrikaans, Body shots, Boelhond, G-string, Huisagent, Nudis, Ritalin
    Meng nou saam; goggas en diamante…
  • Volunteers in Afrika…

    ‘n Rasta-pappie drentel soos ‘n hond op hitte agter hulle aan

    November 11, 2014

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, Ghana, Living in Africa
    Africa, Ghana, Kultuur, Rasta, Volunteers, Vrywilligers
    Volunteers in Afrika…
  • Daars twee soorte “bitter balle”…

    Oplaas is ek en my gesin op vakansie. Kyk Boeta, vir aerie-ry ĺn en óm Afrika gaat jy hóés; so vir dieselfde geldjie in die hand naar huis; fladder ons in grênd styl na Europa! Ná die visa ouens eers góéd met ‘n mens gemors het – moet jy beslis hare op jou tanne hê…

    November 7, 2014

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, Living in Africa
    Afrikaans, Amsterdam, Bier, Bitterballe, Borrel, Culture, Expat
    Daars twee soorte “bitter balle”…
  • Dana Snyman: Die Randfiguur

    Originally posted on Blik Dit: Anika Marais, Die Matie, 20 Maart 2013 Dana Snyman se stories het volksbesit geword. Hy kan soos geen ander ’n die spieël voor die Afrikaner hou en hom dwing om weer te kyk. Hy is die volk se gewete. Maar Dana Snyman is hartseer. Hy wroeg oor die liefde, die…

    November 6, 2014

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living
  • Ek ken ‘n tweegatjakkals op ‘n myl…

    http://www.timeslive.co.za/entertainment/2014/10/28/blacks-were-the-architects-of-apartheid-hofmeyr Ek is heel gemaklik in my witvel, dankie. Party sluk nou hulle kleintongetjies in, dis reg, ons móét met trots kan praat van witmense en mý witvel en mý witgevoelens. Dis nié rasisties nie, rasisme is; om jouself of jou volk of tradisie as superieur te vergelyk met ‘n ander ene sin. Sestig jaar…

    November 5, 2014

    Daniël Bezuidenhout

    South Africans, Strange things
    Boerevolk, Malema, Namibia, Rasisme, RSA, Wambo, Zuma
    Ek ken ‘n tweegatjakkals op ‘n myl…
«Previous Page Next Page»
Sonder 'n stingel

Thulana

Tumblr / Instagram / Email

Blog at WordPress.com.

  • Subscribe Subscribed
    • Thulana
    • Join 215 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Thulana
    • Subscribe Subscribed
    • Sign up
    • Log in
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar