Skip to content

Thulana

  • Home
  • About
  • Gee pad, of vat pad, los net daai foun!

    elke week ‘n ander tema van Toeka-Tokkel: Hierdie week gaat oor Bestuur Op skool het ek my onverwags bevind in die debat-klub. Natuurlik was dit als die Afrikaanse juffrou se skuld dat ek tussen die klomp ‘nerds’ beland het. Daai juffroutjie het eendag besluit ek het ‘n anderste mening toe ek protesteer oor al daai…

    October 9, 2015

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living
    Bestuur, Brandgat, Debat, lisensie, Mouterkar, Nerds, Volla
    Gee pad, of vat pad, los net daai foun!
  • Mode grille, en poeding-walletjies…

    Volgens I Scrap skriffel ek hierdie week oor mode(s) In Akkra sien jy gou as iemand nuut aanland. Hulle wikkel ongemaklik in satyn, poliëster, chiffon klere wat soos kondome aan hulle lywe vasplak. Nuwelinge staan uit soos ‘n paal bô water- soveel so, dat die lokale mense verwys na nuwelinge as “Johnny just come”. Binne ‘n…

    October 1, 2015

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, Living in Africa, Strange things
    Afrikaans, Akkra, Amsterdam, Braaivleis, Kondome, Mode, Rugby, Spandex, Wes-Afrika, Wynglas
    Mode grille, en poeding-walletjies…
  • Vêr plekke, vreemde bekendes …

    Al ooit gewonder hoekom nuwe getroudes op wittebrood ‘weggaan’ na ‘n vreemde plek? Dis sodat hulle vreemde grille na vore kan kom en die huwelik se gestryery in alle erns kan beginner! Akkra het sy eie versameling van mense wat heeltemal buite karakter optree. Swembad chloorpille kan jy maar afdruk, maar dis ‘n kwessie van…

    September 22, 2015

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, Living in Africa, Strange things, Vreemde dinge
    Accra, Afrikaans, aggressief, Akkra, chloorpille, Engels, krummels, sieknota, uitputting, Wittebrood
    Vêr plekke, vreemde bekendes …
  • TERT SE KERSFEES STORIE

    Lees hier-onner een van die mooiste stories van ‘n anner blogger (ekmyselff) wat ek raakgelees het! TERT SE KERSFEES STORIE Posted on September 21, 2015 Ek het nie die storie hieronder geskryf nie.  Iemand anders het, maar ek moet dit met julle deel. Ek brand al van lankal af om hierdie storie te vertel, maar ek het uitgehou…

    September 21, 2015

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living
  • So effe anders

    Sodra mens geforseer word om stil te sit het jy skielik miere in jou holle.  Nou ja, as die wiele draai dan wil ek soos Malteeshond saamrits. Die skok op my sisteem wanneer ons land in Dubai… Mapstieks die temperatuur kwik slaat vas op 28 en dis net voor 6am toe ons land. Ons is…

    August 30, 2015

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living
    Droomland, Dubai, Maltees, Uber
    So effe anders
  • Yak…yak…yak

    Hier in Akkra het almal ‘n opinie oor als. Vergeet van sin maak – die een wat ‘n onderwerp die meeste kan uittorring is voor die handliggend die een wat ‘die meeste daarvan weet’! Daar’s rooimiere in my holle. Ek weet net nie meer, hoe om te fake dat ek luister nie. Sy kop wieg…

    August 18, 2015

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, Ghana, Strange things
    Accra, Afrikaans, Akkra, wattabolle
    Yak…yak…yak
  • Monrovia toe vir ‘n “joy-ride”

    ‘n Mens kan sommer baie leer by ‘n hond. Goete soos lê en dut in die son.  Drink baie water. Vat ‘n joy-ride elke kans wat jy kan! My Ouma was reg toe sy sê ek is nes ‘n Maltees-hond: As die wiele draai – dan wil ek saam vir ‘n “joy”-ride. So gebeur dit…

    August 7, 2015

    Daniël Bezuidenhout

    Ebola, Expat Living, Living in Africa, Strange things, Traveling
    Africa, Afrikaans, Ebola, Liberia, Monrovia, West Africa
    Monrovia toe vir ‘n “joy-ride”
  • Wys my jou ore…

    Oumense weet hoe om goeters op te gaar. Toenterjare werk ek agter ‘n toonbank in die Britse paspoort afdeling in Akkra. Nou sien, Ghana was mos ook ‘n Britse Kolonie, en daai tyd het hulle honderde-der-duisende Wes-Afrika boorlinge geleerdheid gegee in Britanje. Heeltemal gratis en verniet. Hulle het mekaar gevind, oor die water, kinners by…

    July 30, 2015

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living
    Accra, Africa, Afrikaans, Kiekies, Malaria, Wes-Afrika
    Wys my jou ore…
  • ‘n Mieliestronk om mee te krap

    Ag nee, die kamatigge slimmes het nou die pot misgesit!  Ek lees dat die wet in RSA goedgekeur is dat kinders tussen twaalf en vyftien wettiglik met mekaar kan seks hê.  Voorheen was dit verkragting van ‘n minderjarige.  Die ouderdoms verskil moet net nie meer as driejaar wees nie…wie dink hierdie stront uit? Kan ‘n…

    July 17, 2015

    Daniël Bezuidenhout

    Oumense se dinge, South Africans, Strange things, Vreemde dinge
    Afrikaans, kinders, Ouma, Oumense, Parlement, South African, Suid Afrika, Swangerskappe, Wetlik
    ‘n Mieliestronk om mee te krap
  • Borshare soos Tarzan…

    Die Dikboek sê als en almal het sy tyd. ‘n Tyd om te kom en ‘n tyd om te gaan. So verstaan ek hoekom bestuurders van mouetrkarre hier in Ghana nes dagga-besetenes op die paaie aangaan. Die hele Sondag sit hulle sardientjie-styf in die bloedige hitte en kerk-hou. Geseënd en uitgespaar, kan hulle sekerlik nie…

    July 14, 2015

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living
    Borshare soos Tarzan…
«Previous Page Next Page»
Sonder 'n stingel

Thulana

Tumblr / Instagram / Email

Blog at WordPress.com.

 

Loading Comments...
 

    • Subscribe Subscribed
      • Thulana
      • Join 215 other subscribers
      • Already have a WordPress.com account? Log in now.
      • Thulana
      • Subscribe Subscribed
      • Sign up
      • Log in
      • Report this content
      • View site in Reader
      • Manage subscriptions
      • Collapse this bar