Skip to content

Thulana

  • Home
  • About
  • Demmit-polisterien is belangrike goeters!

    Hier in Ghana is my man soos elke ander ou wat werk toe gaan, druk besig. Hy is in vergaderings en gedurig weg met aller belangrike sakereise na vreemde plekke. ‘n Blink nuwerwetse streeppak Mr. Juppie besoek Akkra. By ‘n besigheidsete vertel hy hoe erg besig is hy en sy dokters vroutjie. Uit so misterieuse…

    June 29, 2015

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, Ghana, Living in Africa, South Africans, Strange things, Vreemde dinge
    Accra, Afrikaans, Akkra, Expat, Ghana, Huisvrou, Karma, Mangat, Ouma, RSA, Swanger
    Demmit-polisterien is belangrike goeters!
  • Duiwel is so listig

    Soms dink ek die lewe is ‘n pokerpotspel. Jou hand word gedeël, en daarmee moet jy speel. Is geluk aan jou kant, kry jy nog ‘n kans met nog ‘n kaart, anders is jou opsies, vou of bluf. So bekyk ek van die spelers om my. Die beste kaarte dink ek is die met die…

    June 15, 2015

    Daniël Bezuidenhout

    Living in Africa, Strange things
    Accra, Afrikaans, Akkra, Burgermeester, Buurman, Duiwel, Ghana, Honde, Politiek, Sokker
    Duiwel is so listig
  • Tien-jaar se reën

    Vir dae reeds reën dit onophoudellik- gemiddeld vyf ure se reën per dag. Die groot tien-jaar-se-reën is hier. Elke tien-jaar reën dit hier in Akkra, soveel so; dat mense vir ‘n dekade later vir hulle kinders daarvan vertel. In die loop van ‘n paar dae is die totale reënval meer as twee jaar se gesamentlike…

    June 4, 2015

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, Ghana, Living in Africa, South Africans, Strange things
    Accra, Africa, Afrikaans, Akkra, Brandstof, Namibia, Namibië, Noag se Ark, Pannekoek, reën, See, Vetkoek, Water
    Tien-jaar se reën
  • Wees stil en weet ek is met jou

    Voor hy dood is het ek een ding geweet, sy kinders as sy alles. Sy grootste trofee, sy hart se trots. Sy rots. Sy eerste gedagte met sonopkoms en sy laaste gedagte op sy kussing. Beide my broers is gesny op dieselfde skoenlees. Lyk op ‘n druppel net soos hy. Die oudste het dieselfde hare,…

    June 3, 2015

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living
    Afrikaans, kinders, Pa
    Wees stil en weet ek is met jou
  • Oumense wat jou ‘inprop’…

    Hier langs my, hang ‘n verlepte tiener in in die bank van KFC; sy kop hang onder neon-kleurige bobbel oorfone – dis nie ingeprop nie want die punt hang op die teëlvloer. Die kind kan enige oomblik smelt in sy stoel, en afglip tot ‘n bondel wasgoed op die vloer. Sy oë staar maar sien…

    June 3, 2015

    Daniël Bezuidenhout

    Living in Africa, Oumense se dinge, Strange things
    Afrikaans, Nostalgie, Oorfone, Ouma, Oumense, Oupa, Plate, Tiener
    Oumense wat jou ‘inprop’…
  • ‘n Handvol krummels en bekvol fluit…

    Ons is vars terug van ‘n twee weke besoek in Namibië. In my hart voel ek weer rustig want terwyl ek weg was, het ek tog my Ghana huisie gemis. Natuurlik sal ek nie waag om so iets aan iemand te noem nie. Hulle dink reeds my bont varkie is nie meer op hok nie.…

    May 24, 2015

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, Ghana, Living in Africa, Strange things, Vreemde dinge
    Accra, Afrikaans, Ghana, Google, Kat, Namibia, Pappegaaie, Suid Afrikaner
    ‘n Handvol krummels en bekvol fluit…
  • Die ketel se sing…

    Die talente ding pla my. Om my is daar damesgroepe wat Ghanalap versnipper met rolsnyers en weer behendig in patrone aanmekaar werk vir laslaphandsakke. Ek staar oopbêk – te mooi vir woorde. Ander ontmoet voormiddae, tel, plan, ryg en toor die allermooiste Ghanakralewerk aanmekaar. Nog ‘n groep is besig om ‘n kookboek aanmekaar te spoeg…

    May 15, 2015

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, Ghana, Living in Africa, Vreemde dinge
    Accra, Afrikaans, Bobotie, Boerewors, Duiwel, Expat, Ghana, Immigrasie, Ketel, Krale, Werkspermit, Wes-Afrika
    Die ketel se sing…
  • Negentien en twee

    Trou is nie perdekoop nie, maar as jy Ghanees is, betaal jy vir die perdekar ook. ‘n Vrou kan sewe-en-dertig wees, met ‘n kroos van vier, voordat sy haarself einde te laas voor die kansel bevind. Huweliksmaats word soms deur families gekies, as jy gelukkig is, word jy darem geken in die saak. Hier in…

    May 5, 2015

    Daniël Bezuidenhout

    Living in Africa, Oumense se dinge
    Accra, Afrikaans, Briewe, Ghana, Kansel, Kiekies, Pretoria, Trou, Vrystaat
    Negentien en twee
  • WYK…SATAN!!!!!!!!

    Deur Rina Stadler Op sy stil streng manier het my oupa Tjoekies onwetend n groot rol in my lewe gespeel. Tjoekies…..nie omdat hy in die tronk was nie, maar in sy jonger dae n masjinis. Vandag dink ek met soveet teerheid en liefde aan oupa. Oupa met sy snyerspak,wit hemp,bypassende das,Drakes skoene,sambreel en bol hoed. Oupa…

    April 12, 2015

    Daniël Bezuidenhout

    Oumense se dinge
    Afrikaans, Oupa, Satan
    WYK…SATAN!!!!!!!!
  • See Piranhas

    Soos die kraai vlieg, is ons net vier kilometer vanaf die see, waar ons in Akkra woon. Dis te vêr om die branders se breek te luister en die seebries te ruik, maar naby genoeg om eetgerei in die laai te roes. Sleutels wat in kasdeur of deurslotte gelos word, roes rotsvas in ‘n ommesientjie.…

    April 10, 2015

    Daniël Bezuidenhout

    Expat Living, Ghana, Living in Africa, Strange things
    Accra, Afrikaans, Bygeloof, See, Swem
    See Piranhas
«Previous Page Next Page»
Sonder 'n stingel

Thulana

Tumblr / Instagram / Email

Blog at WordPress.com.

  • Subscribe Subscribed
    • Thulana
    • Join 215 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Thulana
    • Subscribe Subscribed
    • Sign up
    • Log in
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar